Search form

Esegiël 16:37

37Daarom sal Ek nou almal bymekaarbring vir wie jy lief is, almal van wie jy gehou het en ook almal van wie jy nie gehou het nie. Ek sal hulle van oral bymekaarbring en dan sal Ek jou klere uittrek sodat almal kan sien jy is kaal.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index