Search form

Esegiël 16:39

39Ek sal jou gee vir almal vir wie jy lief was, en hulle sal doen met jou wat hulle wil. Hulle sal jou offer-plekke afbreek, hulle sal jou klere uittrek en jou juwele vat, hulle sal jou so los, kaal, sonder klere.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index