Search form

Esegiël 16:41

41Hulle sal jou huise afbrand. Hulle sal jou straf, en baie vroue sal dit sien. So sal jy ophou om ’n slegte vrou te wees. Jy sal nie weer vir mans iets verniet gee nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index