Search form

Esegiël 16:43

43Ek straf jou soos Ek jou moet straf oor wat jy gedoen het. Ek doen dit omdat jy vergeet het wat gebeur het toe jy jonk was. Jy het My baie kwaad gemaak toe jy al hierdie dinge gedoen het.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

“Ek haat al hierdie dinge wat jy doen, jy het sleg gelewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index