Search form

Esegiël 16:52

52Jy moet baie skaam wees daaroor. Jy het so baie sonde gedoen, so baie dinge wat Ek haat, dat dit lyk of hulle beter gelewe het as jy. Jy moet nou baie skaam word, jy het so baie verkeerde dinge gedoen dat dit lyk of jou susters reg gelewe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index