Search form

Esegiël 16:61

61Ek sal jou ouer suster en jou jonger suster neem en Ek sal hulle vir jou gee om jou dogters te wees. Ek het dit nie belowe toe Ek ’n verbond met jou gemaak het nie, maar Ek sal dit doen. Dan sal jy onthou hoe jy gelewe het en jy sal skaam word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index