7Jy moet groot word!’ Ek het jou laat groei soos ’n veldplant. Jy het gegroei en grootgeword. Jy het ’n baie mooi meisie geword. Jou borste het styf geword en jou hare het lank geword. Maar jy was kaal, jy het nie klere gehad nie.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.