10Dit sal ook nie goed gaan met die wingerdstok wanneer die tweede arend hom op ’n nuwe plek plant nie. Wanneer die oostewind begin waai, dan sal die wingerdstok heeltemal droog word. Dit sal droog word daar waar dit gegroei het.”
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.