Search form

Esegiël 17:12

12“Jy moet asseblief vir die opstandige volk vra: ‘Weet julle wat dit beteken?’ Jy moet dit vir hulle verduidelik en jy moet sê: ‘Die koning van Babel het na Jerusalem gekom. Hy het die koning en die amptenare gevat en hy het hulle na hom toe geneem in Babel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index