Search form

Esegiël 17:13

13En toe het hy iemand uit die koningshuis geneem. Die koning van Babel het ’n ooreenkoms met hom gemaak en hy het gesê die man moet belowe om hom, die koning van Babel, te dien. Die koning van Babel het die belangrike mense weggeneem uit die land

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index