Search form

Esegiël 17:14

14sodat die nuwe koning van Jerusalem sal weet dat hy nie belangrik is nie en dat hy nie moet probeer om belangrik te wees nie. Hy moes doen wat hy en die koning van Babel in die ooreenkoms besluit het, dan kon hy koning in Jerusalem bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index