Search form

Esegiël 17:15

15Maar toe het die koning van Jerusalem opstandig geword teen die koning van Babel en hy het boodskappers na Egipte gestuur om perde en baie soldate te kry. Sal dit goed gaan met hom? Nee! Iemand wat so iets doen en wat ’n ooreenkoms breek, sal nie vry wegkom nie.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index