Search form

Esegiël 17:16

16Die Here, Hy wat Here is, sê: “Hierdie nuwe koning van Jerusalem sal in Babel sterf. Dit is seker, so seker soos Ek lewe. Hy sal in Babel sterf, daar waar die koning is wat vir hom koning gemaak het. Hy het nie gedoen wat hy vir die koning van Babel belowe het nie. Hy het ’n ooreenkoms gemaak met die koning van Babel, maar hy het die ooreenkoms gebreek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index