Search form

Esegiël 17:18

18Die koning van Jerusalem het nie gedoen wat hy belowe het nie, hy het die ooreenkoms gebreek. Hy het belowe en hy het die koning van Babel se hand geskud, maar toe doen hy al hierdie ander dinge. Daarom sal hy nie vry wegkom nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index