Search form

Esegiël 17:21

21Die vyande sal al sy soldate doodmaak wat saam met hom vlug, en hulle sal die mense wat oorbly, na al die kante toe jaag. Julle sal weet dat Ek gepraat het, Ek, die Here.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index