Search form

Esegiël 17:22

22Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek sal self die boonste stukkie van die sederboom neem en Ek sal dit plant. Ek sal ’n klein takkie van sy boonste punt afbreek en Ek sal dit plant op ’n hoë en belangrike berg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index