Search form

Esegiël 17:23

23Ek sal die takkie plant op die hoë berg van Israel, en die plant sal takke kry en vrugte dra. Dit sal ’n groot en belangrike sederboom word. Al die voëls sal onder die boom kom sit, alles wat vlieg, sal kom sit in die skaduwee van sy takke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index