Search form

Esegiël 17:24

24Al die bome in die veld sal weet dat Ek die Here is wat groot bome klein maak en wat klein boompies groot maak. Hulle sal weet dat Ek die Here is wat groen bome droog laat word en wat droë bome weer groen laat word. Ek, die Here, het gepraat, en Ek sal dit doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index