Search form

Esegiël 17:3

3Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Die groot arend met die groot vlerke en die lang vlerkvere en die baie bont vere het na die Libanon-berg gekom. Die arend het die boonste punt van die sederboom afgebreek en weggevat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index