Search form

Esegiël 17:4

4Hy het die sagte boonste takkie afgebreek en hy het dit na die land Babel geneem. Hy het dit neergesit in Babel, die stad van die handelaars.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index