Search form

Esegiël 17:5

5Toe het die arend ’n takkie uit die land Israel geneem en hy het dit geplant. Hy het dit in die grond geplant soos ’n mens ’n tak van ’n wilgerboom plant. Daar was baie water.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index