Search form

Esegiël 17:6

6En die takkie het gegroei en dit het ’n wingerdstok geword wat laag op die grond groei. Die wingerdstok se wortels was onder hom, en hy het sy blare na die arend toe gedraai. Die plant het ’n wingerdstok geword wat baie ranke en blare het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index