Search form

Esegiël 17:7

7Daar was nóg ’n groot arend met groot vlerke en baie vere, en toe, skielik, draai die wingerdstok sy wortels en sy ranke na die tweede arend toe, hy wou nog meer water by die tweede arend kry as by die plek waar die eerste arend hom geplant het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index