Search form

Esegiël 17:8

8Die eerste arend het die wingerdstok in goeie grond geplant, by baie water. Die wingerdstok kon ranke en blare kry en dit kon ’n baie mooi wingerdstok geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index