Search form

Esegiël 17:9

9“Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Dit sal nie goed gaan met die wingerdstok nie. Die eerste arend sal sy wortels uittrek, sy druiwe sal dan sleg en droog word en sy nuwe takkies sal verlep. Die arend sal maklik die wingerdstok self kan uittrek, hy sal nie vir baie mense moet vra om hom te help nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index