Search form

Esegiël 18:17

17Die goeie seun doen reg aan mense wat hulleself nie kan help nie,

hy sê nie dat iemand rente moet betaal wanneer hy vir hom geld leen nie, en wanneer hy sê dat iemand rente moet betaal, dan vra hy nie te veel rente nie.

Die goeie seun doen wat Ek wil hê en hy lewe soos Ek sê.

“So iemand sal nie sterf omdat sy pa verkeerd gedoen het nie, hy sal aanhou lewe, dit is seker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index