Search form

Esegiël 18:2

2“Hoekom gebruik julle hierdie spreekwoord oral in die land? Julle sê: ‘Die pa’s het groen druiwe geëet, en toe het die kinders se tande stomp geword.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index