Search form

Esegiël 18:20

20Die persoon wat sonde doen, is die persoon wat sal sterf. Ek sal nie ’n seun straf oor die sonde van sy pa nie en Ek sal nie ’n pa straf oor die sonde van sy seun nie. Dit sal goed gaan met die mens wat reg doen en dit sal sleg gaan met die mens wat verkeerd doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index