Search form

Esegiël 18:24

24“En wanneer iemand wat altyd reg gedoen het, ophou om reg te doen en hy doen verkeerd, dan sal hy nie aanhou lewe nie, want hy doen die dinge wat Ek haat, die dinge wat die mense doen wat altyd verkeerd doen. Ek sal nie dink aan alles wat hy gedoen het wat reg was nie. Hy was ontrou en hy het sonde gedoen, daarom sal hy sterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index