Search form

Esegiël 18:29

29Maar die volk Israel sê Ek doen nie reg nie. Hoekom sê julle so? Mense van Israel, dit is nie Ék wat verkeerd doen nie, dit is júlle wat nie reg doen nie!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index