Search form

Esegiël 18:7

7hy verdruk niemand nie,

hy gee die goed terug wat hy geneem het omdat iemand nie sy skuld kon betaal nie,

hy vat nie ander mense se goed nie,

hy gee vir honger mense kos en hy gee klere vir mense wat nie klere het nie,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index