Search form

Esegiël 18:8

8hy sê nie dat mense rente moet betaal wanneer hy vir hulle geld leen nie, en wanneer hy sê dat hulle rente moet betaal, dan vra hy nie te veel rente nie,

hy doen nie verkeerde dinge nie,

hy oordeel reg tussen mense,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index