Search form

Esegiël 18:9

9hy lewe soos Ek sê en hy doen wat Ek wil hê, hy doen die regte dinge.

“So ’n mens lewe reg. Hy sal aanhou lewe, dit is seker.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index