Search form

Esegiël 19:10

10“Jou ma is soos ’n wingerdstok.

Iemand het die wingerdstok geplant by die water.

Die wingerdstok het baie ranke gehad

en dit het baie druiwe gedra

omdat daar baie water was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index