Search form

Esegiël 19:11

11Die wingerdstok het sterk ranke gekry.

’n Mens kon septers vir konings

maak van die ranke.

Die wingerdstok het hoog gegroei,

sy boonste punt was tussen die wolke.

Almal kon sien hy is groot

en hy het baie ranke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index