14En daar het vuur gekom uit die wingerdstok se stam
en dit het die ranke en die druiwe verbrand.
Toe was daar nie meer ’n sterk tak
wat ’n koning se septer kon wees nie.”
Dit is ’n klaaglied hierdie. Dit het ’n klaaglied geword.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.