Search form

Esegiël 19:4

4Maar die ander volke het gehoor van hom

en hulle het hom in ’n vang-gat gevang,

hulle het hom met groot ysterhoeke

na Egipte gebring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index