Search form

Esegiël 2:10

10Hy het dit oopgerol voor my, en op die boekrol was daar iets geskryf, voor en agter. Dit was die woorde wat mense gebruik wanneer hulle wil huil en treur en bid en kla.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index