Search form

Esegiël 2:3

3Hy het vir my gesê: “Mens, Ek stuur jou na die Israeliete toe. Hulle is ’n opstandige volk wat ongehoorsaam is aan My. Hulle en hulle voorvaders wou nie luister na My nie, tot vandag toe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index