Search form

Esegiël 20:1

Die Here sal die Koning van Israel wees en Hy sal kwaai oor hulle regeer

1Dit was in die sewende jaar, op die tiende dag van die vyfde maand. Party van die leiers van Israel het gekom om vir die Here te vra wat sal gebeur, en hulle het voor my kom sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index