Search form

Esegiël 20:40

Die hele volk Israel sal die Here dien op sy gewyde berg

40Die Here, Hy wat Here is, sê: “Dit is seker, die hele volk Israel sal My dien op my gewyde berg, op die hoë berg van Israel. Almal in die land, die hele volk Israel, sal My daar dien. Daar sal Ek hulle aanvaar en daar sal Ek julle presente wil hê en julle beste offers saam met alles wat julle aan My wy.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index