Search form

Esegiël 20:44

44Volk Israel, julle sal weet dat Ek die Here is wanneer Ek vir julle wys wie Ek is en wanneer Ek julle nie straf oor julle slegte lewe en oor die slegte dinge wat julle gedoen het nie.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index