Search form

Esegiël 20:47

47Jy moet vir die bos in die Suid-land sê: Jy moet hoor wat sê die Here. Die Here, Hy wat Here is, sê: Ek sal ’n vuur aansteek teen jou, en die vuur sal elke groen boom en elke droë boom in jou verbrand. Niemand sal die vlamme kan doodmaak wat brand nie. Almal se gesigte sal brand, van die suide tot die noorde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index