Search form

Esegiël 20:6

6Daardie dag het Ek vir hulle belowe dat Ek hulle uit Egipte sal bring na ’n land wat Ek vir hulle uitgesoek het, ’n land waar daar baie melk en heuning is, die mooiste van al die lande.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index