Search form

Esegiël 21:10

10Hy het dit skerpgemaak om mense dood te maak, Hy het dit blinkgevryf sodat dit soos weerlig kan blink. Mag ons bly wees wanneer ons koning wys dat hy dink niemand is belangrik nie? Nee!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index