Search form

Esegiël 21:11

11Die Here het die swaard blink laat vryf en Hy gee dit vir iemand om dit vas te hou en gereed te wees. Die swaard is skerp en blink, en die Here gee dit vir die persoon wat die mense moet doodmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index