Search form

Esegiël 21:12

12Mens, jy moet skree en huil. Hoekom? Want hy sal die swaard gebruik teen my volk, dit sal almal doodmaak wat regeer oor Israel. Ek gee hulle saam met my volk sodat die swaard hulle kan doodmaak. Dit is hoekom jy moet wys dat jy kwaad en ontsteld is. Dit is hoekom jy met jou hande teen jou heupe moet slaan

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index