Search form

Esegiël 21:14

14“En jy, mens, jy moet my boodskap bring, jy moet jou hande teen mekaar slaan, jy moet met die swaard steek, twee maal, drie maal. Dit is ’n swaard wat mense laat sterf, dit is ’n swaard wat hulle van al die kante steek en wat baie mense laat sterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index