Search form

Esegiël 21:15

15Die swaard laat hulle baie bang word, dit laat baie mense val en sterf, dit maak hulle dood in al hulle poorte. Ja, Ek het die swaard gemaak om te blink, Ek het dit skerpgemaak om mense dood te maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index