Search form

Esegiël 21:20

20om die pad te wys waar die koning met sy swaard kan kom, die pad na die stad Rabba van die Ammoniete of die pad na Juda, na die stad Jerusalem wat sterk mure het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index